MiChàNda★★ retweeted
You have a better chance bleeding your heart out through a paper cut than through a pen
MiChàNda★★ retweeted
Ek het gekla oor jou woorde en aksies nie dieselfde sê nie. Nou sê nie een meer 'n woord nie.
MiChàNda★★ retweeted
Whenever you feel ordinary, just remember that you're the only one on Twitter with that username.
MiChàNda★★ retweeted
My lyk uitgespoel in wier en gras. Op al die plekke waar ons eenmaal was. -Ingrid Jonker
MiChàNda★★ retweeted
Die mense was reg. Dit vat net tyd. Dit raak nie beter nie, maar jy raak gewoond daaraan.
MiChàNda★★ retweeted
gee my jou hand, ek wil vir jou gaan wys hoe mooi die werêld is
ek wil vir jou gaan wys hoe mooi jy is
MiChàNda★★ retweeted
maar wat is die punt daarin om te gaan slaap wanneer daar niemand is om voor nag te sê nie
MiChàNda★★ retweeted
dit reen in winter
op die plekke waar
ons eens was
dit was die herfs rivier af
dit was die rivier seewaarts
dit... fb.me/7nDaEQx8A
MiChàNda★★ retweeted
Ek's jammer ek het omgegee.
Ek's jammer my statusse het oor jou gegaan.
Ek's jammer jy was my geluk.
Ek's jammer ek het jou lief gehad.













