Pinned Tweet
Ek plaas nie gewoonlik my foto iewers nie maar as jy in die politiek in gaan het jy seker nie meer 'n keuse nie. Na baie harde werk is ek offisieël nou kandidaat in wyk 100 vir die VF Plus. Hierdie is 'n nuwe uitdaging vir my so kom ons kyk hoe gaan dit 🙏
Tercia Lombard Wyk 100 retweeted
Stem reg!
@miraaikie @Net_Tertia @LeRouxNel @Nel29C @SkyeZedA
@JohannJoubertp @DisprinXtra @JackLon09169906 @WhiteLionII1 @StopPlaasmoorde @Stef19744593
Die water krisis, dit raak meer as wyk 102 en raak 'n groter probleem, wyk 100 het vandag ook baie probleme na my toe gestuur. Luister na Willie Spies.
Dit is tyd om groen te gaan, stem VF Plus op al 2 of 3 jou stembriewe. Dit is tyd!!
Onthou op stembrief een is die VF Plus heel bo, waar ons hoort, 💚 stem reg en stem VF Plus op albei stembriewe
Mooi dag vir almal
Daar is baie tyd wat mens moet wag, jy wag op mense en jy wag op die Here, die vraag is nie of jy gaan wag nie, dit is HOE gaan jy wag. Jy kan niks doen en die tyd omwag of jy kan God se werk doen met 'n goeie gesindheid terwyl jy wag
Ons is reg vir wyk 100 Saterdag, ons gaan groen deur die wyk. As julle naby is kom kuier op ons roete .... sien uit. Stemtyd is nou naby en DIT IS TYD 💚💚💚
Tercia Lombard Wyk 100 retweeted
❗️Vote VF Plus on ALL the ballots!❗️🗳️ Vote VF Plus in this election!
❗️Stem VF PLUS op AL die stembriewe!❗️🗳️ Stem hierdie verkiesing beslis VF Plus!
Happened in ward 100 Tshwane aswell. Mine were removed over night on day one. Tells me they are worried about us 💚💚
The Freedom Front Plus (VF Plus) will not be intimidated by seemingly deliberate and coordinated efforts to remove as many of the party’s campaign and candidate posters as possible across Ekurhuleni just before the elections.
The party is experiencing similar problems countrywide.
_______________
Die VF Plus sal hom nie laat intimideer deur 'n skynbaar doelbewuste, gekoördineerde poging om soveel moontlik van die party se veldtog- en kandidaatborde regoor Ekurhuleni so kort voor die verkiesing te verwyder nie.
Die party ervaar soortgelyke probleme regoor die land.
______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/5c3dsty5
Daar is 'n week oor tot stemdag, ek bid vir krag vir al my mede VF Plus kandidate, ons leiers en al die VF mense op kantoor wat almal so hard werk vir ons. Mag die Here ons seën met genade en krag om te voltooi wat ons begin het soos Hy tot nou doen. Die Here is by ons @VFPlus
My kind het vir die eerste keer al ons bale gesien en dit so geniet om rond te rol. Nou is daar meer gras as kind 🙈
Is daar iemand wat by 'n Binnelandsesake 'n tydelike ID geweier is onlangs. Ek het iemand vandag uit my wyk met wie dit gebeur het en dit oorgehandig aan VF Plus om iets te doen. Hulle mag dit NIE doen nie, elke mens het 'n reg om te stem. Laat weet my, ons sal help VF Plus 💚💚
Let us see change in service delivery on 4 November 2026. No party has delivered in 30 plus years, let the VF Plus show you how it is done. The time is NOW 💚💚 Let us join hands and GO GREEN!! Vote VF Plus
Vandag het die VF Plus 3500 liter water aan Ekangala besorg. Wyk 104. 'n Ouetehuis het ook water gekry 🙏
ALL PARTIES start with ZERO when voting starts, there is no such thing as a small party, the BIG party will manifest when the people cast their votes. If people vote VF Plus as so many are indicating then the VF Plus will be the BIG party, let us do this VOTE VF PLUS 💚💚💚


























