
THE VOICE COACH season 3, Multi Platinum SINGER SONGWRITER. Mother of 4 boys. One way JESUS! Bookings at ✉️ [email protected]
South Africa
Joined August 2009
- Tweets6.2K
- Following11
- Followers103K
- Likes1.5K
RIANA NEL retweeted
THIS WEEK: The number 1 Folk song in South Africa is #DieSeen by @ririnel feat. @RetiefBurger.
Full Chart: theothority.com/folk-10
#BraggingRights
RIANA NEL retweeted
Ek en @ririnel kom al jare saam! Dit was so lkr om saam haar weer te werk en ons hart vir die Here en aanbidding te deel. nanette.dreyer van @MediaHandmade was puik agter die kameras! instagram.com/p/CD7Ihzslpox/…
RIANA NEL retweeted
🤲 Ken jy die pragtige @elevation_wrshp lied, The Blessing? Hierdie lied is al in honderde tale regoor die wêreld vertaal. @ririnel en @RetiefBurger se Afrikaanse weergawe, Die Seën, word hierdie komende Vrydag vrygestel. Sien daarna uit om in jou moedertaal saam te sing.
RIANA NEL retweeted
Congrats @ririnel ❤️🤗👏🏾 – at Cape Town, South Africa
RIANA NEL retweeted
Congratulations to @ririnel for winning the award for Beste Kontemporêre Musiek Album #SAMA26 #ForThaKultcha
RIANA NEL retweeted
Baie geluk @ririnel ! 👏 Riana se album Sterker het sopas die SAMA vir Beste Kontemporêre Musiek Album gewen! Welverdiend. ❤️
RIANA NEL retweeted
O MY WOORD hierdie is STUNNING VERBY!! @RetiefBurger Burger en @ririnel se nuwe een, "Die Seën" ... youtu.be/N6hQ0cfOo1g
RIANA NEL retweeted
#JacaSATop20 @ririnel se 'Sterker' is top 5!
RIANA NEL retweeted
Hier is dié week se mees populêre kunstenaars op die Amptelike Afrikaans is Groot Speellys! 🏆
Welgedaan:
Nr. 5 - @ririnel
Nr. 4 - Demi Lee Moore
Nr. 3 - @iamelandre
Nr. 2 - @BokvanBlerkReal
Nr. 1 - @appelmusiek
RIANA NEL retweeted
#GROOT20 @GrootFM aangebied deur @SusanBotha1 In # 2 is @ririnel met "Sterker" met trots geborg deur #GysPitzerMotoring Trading Quality Guaranteed
RIANA NEL retweeted
Replying to @jacarandafm
@jacarandafm konsert by #standardbankinnibos2020 gaan lekker wees die jaar. Kom geniet dit saam @ririnel @JoBlack_BTG @emoadams @elvisblue @TheunsJordaan @LokiRothman @dannysmoke
RIANA NEL retweeted
Sien uit na dié premiere vanaand! Het jy al @ririnel se temalied-musiekvideo hiervoor gesien?
RIANA NEL retweeted
💪 @ririnel is die toonbeeld van sterk wees. Al is haar derde babatjie amper hier, het sy gister die video van haar snit Ewigheid verfilm. Dié liedjie is die temalied van die nuwe @huisgenoot film Vergeet My Nie. Kyk uit daarvoor op 5 Feb of luister hier: AIG.lnk.to/RianaNelFA
RIANA NEL retweeted
Bokradio #TreffersParade met @duplooyheinrich No19 @ririnel met Sterker * Nuut
RIANA NEL retweeted
This week's top 5 Afrikaans Liedjies - Week 13 Jan 2020:
1. Dames by @BiggyMusiek
2. Nonna by @appelmusiek
3. Sterker by @ririnel Nel
4. Diane by @DemiLeeMoreSA Ft. @MoniqueSteynSA teyn
5. Elektrisiteit by @DewaldWasserfal
Ref: eshashalazini.co.za/Afrikaan…
RIANA NEL retweeted
Het julle gehoor? @ririnel is hierdie jaar te sien by Proe'toria Fees! Kry jou kaartjies by @tixsa_co_za! 5 September Proe'toria Fees 2020.



























