Rochelle v Rensburg retweeted
Ek sou die pad terug gevind het na waar ons was, as jy jou beloftes kon hou.
Rochelle v Rensburg retweeted
Ek spandeer meeste van my tyd om aan goed te dink want nooit eers gaan gebeur nie
Rochelle v Rensburg retweeted
Jy probeer jou bes om die res te "impress" maar jy sien jou gat in die proses
Rochelle v Rensburg retweeted
Ek mis jou so , maar my hart bly glo dat genade jou sal stuur na my en dat genade jou weer terug sal lei...
Rochelle v Rensburg retweeted
Karakter word getoets deur voorregte, hoe meer voorregte iemand geniet, hoe beter kan jy sien wié hy werklik aan die binnekant is.
Rochelle v Rensburg retweeted
Maar jy't nooit fout gesien nie, nooit die krake in my hart gesien nie.
Rochelle v Rensburg retweeted
Tyd is nie jou speel maaitjie nie, moenie die tyd wat jy het mors op dinge wat nie die moeite werd is nie
Rochelle v Rensburg retweeted
As jy n meisie laat lag, hou sy van jou. As jy haar laat huil, is sy lief vir jou.
Rochelle v Rensburg retweeted
My drome waarsku my teen my realityd en my realityd hou my weg van my drome hoe moet ek weet wat is die waarheid, lieg ek vir myself?
Rochelle v Rensburg retweeted
Ek wens ek kon die mure omtower met 'n verf kwas en al my drome skilder .. ♡
Rochelle v Rensburg retweeted
Moenie in iemand anders se voetspore probeer stap nie, want niemand se voete is soos joune nie
Rochelle v Rensburg retweeted
Praat eerder die waarheid en maak my seer as wat jy vir my lieg en my van binne af uit mekaar skeur




