Chanté du Bruyn (@Chantedub) header
Chanté du Bruyn (@Chantedub) profile picture
Joined October 2013
Ek sal vir jou ontbyt, middagete, aandete en gelukkig maak ❤
Couldn't be more true😄
Ek is net te lief vir jou ☺️ @WJBritz
2
Daar is niks so kragtig soos sagtheid nie, en daar is niks so sag soos krag nie.
Shoot for the stars and if you fall, you fall on the moon
1
I've learned that if you love life, life loves you back🌍
Niemand anders as net jy, sal in als kan genoeg wees vir my ❤️✈️ @WJBritz
Wat ek is, is genade. Wat ek het, is net geleen.
1
1
Goed beter beste. Maak jou goed beter. En jou beter beter.. Totdat dit beste is 💪
Woorde heel. Woorde genees. Maar woorde skiet net wéér en laat letsels, alles oopgeskeur.
Ek sukkel om woorde vir jou uit te druk. Maar gevoelens vir jou kom so natuurlik.
Jou woorde. My gedagtes. Soos more se sonopkoms.
'n kyk in jou oë, is 'n kyk in die toekoms in .
Chanté du Bruyn retweeted
Skoonheid is nie ń mooi voorkoms nie: dis ń pragtige siel♡
30
13
U genade is meer as genoeg vir my ❤️
3
Sy was pragtig voordat jy opgemerk het en sy sal pragtig wees lank nadat jy weg gekyk het.