Chanté du Bruyn retweeted
Talente is nie noodwendig sing en dans nie, talente is die kleinste dingetjies soos die vermoë om na iemand te luister.
Chanté du Bruyn retweeted
Op die ou einde is ons net spyt oor die veranderinge wat ons nie gemaak het nie.
Chanté du Bruyn retweeted
Wanneer jy praat, sê jy net dit wat jy klaar weet. Wanneer jy luister, vind jy dit uit wat jy nog moet weet.










